Word vandag 'n Vriend :
Ja, ek wil by Vriende van die Dieretuin aansluit.
Ek wil my lidmaatskap hernu. Lidmaatskap nommer:
Kategorieë:
Individuele lidmaatskap - R100.00
Familie lidmaatskap - R200.00
Familie lidmaatskap bestaan uit twee volwassenes en drie kinders onder die ouderdom van 16 jaar.
'n Bedrag van R15.00 is betaalbaar vir elke addisionele kind.
Besonderhede:
Titel, voorletters en van:
Naam:
Adres:
Kode:
Tel (Tuis):
Tel (Werk):
Faks:
Selfoon:
E-Pos:
Naam van kinders / Jaar gebore:
Inligting:
Hierdie afdeling moet deur ALLE lede ingevul word.
Beantwoord asseblief waar van toepassing.
Ouderdom van familie lede:
Taal voorkeur :
Naam van gade:
Hoekom het jy en jou familie besluit om by die Vriende aan te sluit:
Gebruik jy AL die voordele wat lidmaatskap insluit:
Hoe gereeld woon jy die Vriende se geleenthede by :
Hoe het jy uitgevind van die Vriende van die Dieretuin:
Die volgende projekte word bestuur deur die Vriende van die Dieretuin.
Dui asseblief aan watter projekte u in sal wil deelneem.
Kruietuin: Hulp met uitleg van kruietuin vir die blindes.
Projek Opkikker: Bystand met spesiale projekte onder leiding van Dieretuin personeel.
Spyseniering: Hulp met spyseniering op Spesiale Dae.
Bemarking & werwing van nuwe lede.
Spesiale dae & promosies: soos die Kerssangaand.
Toere: Organiseer veskeie toere vir die Vriende regoor Suid-Afrika en ander Afrikalande.
Vriende Pretstap: Hulp met organisering daarvan.
Addisionele projekte.
Die relevante projek ko-ordineerders sal u kontak om u in te lig oor enige aktiwiteite in u verkose kategorieë.
Lidmaatskap is geldig vir een jaar vanaf inskrywing en tariewe mag verander.
Betaal asb in die volgende rekening: Absa Bank - Rek Nr. 4061617383 - Tak (Silverton). Gebruik asb u Van en Voorletter vir die Verwysing.

 
Tuisblad Tariewe en Voordele Projekte Aktiwiteit Kalender Nuusbrief Foto Gallery Diere Feite Kontak Ons Nuusflits